|
Tuisblad |
|
Meer oor VRP |
|
Kontak VRP |
|
Personeel |
|
Artikels |
|
Lokale diens met Internasionale kwaliteit |

|
Van Rensburg Patoloë |
|
Meer oor VRP |
|
Van Rensburg Patoloë ingelyf is in 2005 in Bloemfontein tot stand gebring om ‘n unieke en persoonlike diens van hoë gehalte aan plaaslike dokters en pasiente te lewer. Ons is ‘n onafhanklike en trotse Bloemfontein organisasie wat graag ons bydrae aan die plaaslike gemeenskap wil lewer. Ons patoloë; Chris van Rensburg (Mikrobioloog), Bets van Rensburg (Chemiese patoloog), Hendrik van Wyk (Kliniese Patoloog), Jackie Visser (Hematoloog) en Engela Lange (Hematoloog); is almal plaaslik opgelei en ondersteun hierdie ideologie. Ons lewer ‘n volledige kliniese patologie diens. Alle verwysing patologie word na laboratoriums verwys van hoogstaande gehalte. VRP is ook SANAS & LOA geakkrediteer wat dui op die uiters hoë gehalte standaard wat gehandhaaf word. Ons verseker u dat ons ‘n sterk span is van hoogs gemotiveerde en uiters entoesiastiese mense wat ‘n besondere professionele sowel as persoonlike diens aan u en u pasiente lewer. Kontak ons gerus telefonies vir enige gespesialiseerde konsultasies. |
|
ONS PATOLOË Bo L na R; Chris van Rensburg, Bets van Rensburg Onder L na R; Engela Lange, Hendrik van Wyk, Jackie Visser |



|
PathPortal - Resultate Aanlyn |